Dankie vir die besoek van my website
Hoop julle geniet die vakansie sover. Ek is ‘n fotograaf wat in die Kaap bly wat spesialiseer in klomp goed.
Onder andere familiefoto’s. So as jy opsoek is na n fotograaf vir familie fotos die Desember is jy op die regte plek.
Ons is gewoonlik weg die laaste twee weke van Desember, wat dit tricky maak want dan is almal se familie hier (van ver af).
Hierdie jaar gaan ons eers weg in Januarie so dit beteken ek is beskikbaar vir familie shoots.
Ek kan na julle huis toe kom of na enige ander plek.
As jy en jou familie blangstel, loer gerus na die koste en opsies/pakkete onder en kontak my gerus vir datums en tye.
Beste is email op info@riekertcloete.com
Sluit asb jou datum/tyd wat jy verkies in.
Hoop julle kuier lekker!
Groete!
Riekert
Stappe:
- Kontak my via email, Whatsapp of bel (kontak details onder op bladsy)
- Kontak oor datums en tye wat beskikbaar is.
- As julle belangstel maak ons dit vas.
- Shoot vir 60/90/120 min by hopelik
- EFT na Shoot
- Fotos is gereed 4de week in Januarie en word afgelewer via "wetransfer of Dropbox (High res en Low Res)
What is the Price?
2 hour Shoot
Your R4000 session fee includes up to 2 Hours of shooting, my travel to and from the session site and your “Get Prepared” kit.
These packages are for all shoots anywhere in Western Cape. Travel costs may be applicable.
This allows us more than enough time to do a “natural unposed playful” shoot at the locations
PLUS: Some time to get some “posed” group shots with the extended family
.Included: 200 high res images
Price: R4500
90 min Shoot
Your R3000 session fee includes up to 90 min of shooting, my travel to and from the session site and your “Get Prepared” kit.
These are for shoots anywhere in the Northern Suburbs of Cape Town.
Included: 150 High res images
Price: R3500
1 hour (Mini shoot)
Your R2000 session fee includes up to 60 minutes of shooting, my travel to and from the session site and your “Get Prepared” kit.
There are only applicable for shoots in Durbanville
(This can be your house as well as majik forrest)
Included: 100 high res images